*Om ons fasiliteit Covid-19 vry te hou, laat ons geen kinders of besoekers toe nie.*

Home of Miracles at City View Birthing Retreat bied aan:

  • natuurlike geboorte;

  • water geboorte;

  • luukse ma & baba sorg;

  • voorgeboorte klasse;

  • professionele opleiding.

 

Elke suite beweeg uit na sy eie private balkon, wat verwagtende paartjies toelaat om die panoramiese uitsig oor Pretoria in privaatheid te geniet. 

 

Kamers sluit in:​

  • luukse binnekante;

  • queen sized beddens;

  • eie balkon;

  • 'n sitkamer ten volle gemeubuleer met 'n "flat-screen" televisie; en is

  • are en-suite.

Die konferensie faciliteite sluit in: 'n eetkamer en vermaak area met groot  houtbalkonne wat perfek is om die asemrowende uitsig oor Pretoria dop te hou. City View Birthing Retreat is 'n Rookvrye area.

  • Facebook Social Icon
  • Twitter - Black Circle
  • Google+ - Black Circle
  • YouTube - Black Circle
  • Pinterest - Black Circle
  • Instagram Social Icon